Boonop is twee universiteite in Sentraal-Suid-Afrika, die Noordwes-Universiteit (NWU, sewende) en Universiteit van die Vrystaat (UV, negende), onder die toptien universiteite op die ranglys. In ...
Op Donderdag 5 Februarie 2026 is vyf toonaangewende rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf by die jaarlikse ...
In Suid-Afrika, wat ‘n uiters waterskaars land is, sal dit fyn beplanning en groot kundigheid verg om te verseker dat die watervoorraad nie mettertyd eenvoudig opraak nie DIE gesegde dat die volgende ...
Tasha Zaaiman is veral bekend as een derde van die Suid-Afrikaanse musiekgroep BlackByrd. Zaaiman het saam met Tarryn Lamb en ...
Vakbonde en die politieke establishment is desperaat om beheer te kry oor ‘n golf stakings wat regoor die land uitgebreek het en wat van die platinum bedryf en goudmyne tot die vervoer en ...
DIE Moslem-gemeenskap van Piketberg voel dat hulle onregverdig deur die Berg­rivier-munisipaliteit geteiken word en het nou die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) genader.
Die Suid-Afrikaanse polisie het Maandag op stakende mynwerkers van Anglo American Platinum (Amplats) gevuur met rubber koeëls, skokgranate, traangas, en water kanonne nadat die werkers ‘n ultimatum ...
Die onlangse bekendstelling van ’n spesiale Legacy Edition Sauvignon Blanc en Shiraz deur Fortes Family Wines by die Baxter-teater in Rondebosch, Kaapstad, het meer as net nuwe wyne aan die mark beken ...
Koedoe, ’n nuwe Afrikaanse kunsmatige-intelligensieplatform, het middel Januarie stilweg begin om sy plek in die tegnologielandskap in te neem.
Die jaarlikse Leon Lombard-toernooi is by Arborpark-sportgronde aangebied en het spelers van Noord-KZN en Suid-KZN vir ’n mededingende en gesellige dag van jukskei byeengebring. Spelers het hul ...
Die rolprentskrywer Leon van Nierop het 3 600 km afgelê en sowat 200 Afrikaanse prente opnuut onder oë gehad vir ’n omvattende televisiereeks oor die Afrikaanse rolprent. Laetitia Pople het hom ...