Dit bied ’n platform bied vir praktisyns om plek op die instelling se amptelike kalender binne die volgende vier jaar te ...
Volgens die provinsiale regering word verwag dat die Vaal-SEZ meer as R10 miljard in Gauteng se ekonomie sal inbring sodra dit ten volle operasioneel is. Terselfdertyd sal die stigting van ’n “nuwe ...
Kom sit elke week aan by die ‘kostafel’ van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.
VANDERBIJLPARK – Atletiek Vaaldriehoek (AVD) het op 18 Februarie 2026 sy jaarlikse prysuitdeling gehou waar top atlete vir hul prestasies tydens die 2025-seisoen se Suid-Afrikaanse Kampioenskap vereer ...
SUID-AFRIKA het hul aanspraak op ’n eerste T20-World Cup met ’n indrukwekkende en kliniese vertoning toe hulle Indië in hul openingswedstryd van die Super 8-fase met 76 lopies geklop het.
Ná 'n langerige afwesigheid het Namibiese spanne 'n belowende terugkeer tot opblaasbootresiese gemaak tydens ‘n onlangse geleentheid by Theewaterskloofdam by Villiersdorp in ...
Op 18 April 2026 gaan die Witvlei Boerevereniging ’n uitsonderlike geleentheid vier. Op dié dag is die boerevereniging presies 100 jaar, ofte wel 36 500 dae, oud.Van ...
Tasha Zaaiman is veral bekend as een derde van die Suid-Afrikaanse musiekgroep BlackByrd. Zaaiman het saam met Tarryn Lamb en ...
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) is ʼn regulerende owerheid wat as ‘n regspersoon aangestel is ingevolge artikel 3 van die Wet op die Nasionale Energiereguleerder, 2004 (Wetnr.
John Steenhuisen, the Minister of Agriculture, and his department have committed treason against livestock farmers and consumers in the country with their handling of the purchase of vaccines against ...
Koedoe, ’n nuwe Afrikaanse kunsmatige-intelligensieplatform, het middel Januarie stilweg begin om sy plek in die tegnologielandskap in te neem.
Henriëtte van Wyk – Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Deon Meyer se jongste boek Skorpio is op 31 Oktober 2025 deur Human & Rousseau uitgegee en was binne ...